Blue Sky Retreat Farm Stay
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 50% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Des 2025 tot 31 Mei 2026.
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Slegs kinders 14 jaar en jonger word toegelaat.
Vir gaste met karavane, sleepwaens of groot voertuie is groter parkeerplek beskikbaar.
Hout, ys, vuuraanstekers, brikette en eiers kan met kaartgeriewe op die perseel gekoop word.
Die plaas word met 'n grondpad van 1,6 km vanaf die hoofweg bereik en is vir standaardvoertuie geskik.
'n Daaglikse skoonmaak is teen 'n addisionele fooi beskikbaar en sluit vars linne en handdoeke in.
Neem asb. kennis dat troeteldiere weens die teenwoordigheid van plaasvee en ander vrylopend diere nie op die perseel toegelaat word nie.
Rook is in die eenheid verbode, maar aangewese rookareas met asbakkies word voorsien.
'n Kluis vir waardevolle items is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 22/135, Eenzaamheid, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang