4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3121 Sophia's Place, Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Blue Crane Cottage by Langezandt is 'n selfsorgkothuis in Langezandt Fisherman's Village, deel van Struisbaai. Dit is 'n kort entjie van die strand af, toeganklik via 'n houtpaadjie, en beskik oor 'n grasdak tipies van die streek se tradisionele visserskothuise, wat natuurlike skoonheid met kenmerkende argitektuur kombineer.
Die kothuis bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eiendom is troeteldiervriendelik; troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf goedkeuring van die eienaar. Slegs een klein tot mediumgrootte hond word toegelaat.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir gaste se gebruik. Die oopplan-eet- en sitkamerarea sluit 'n TV met Netflix en gratis WiFi in.
Die groot omheinde tuin is geskik vir kinders en troeteldiere. Die oordekte buite-area het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n gemaklike sitarea, ideaal vir braai of ontspanning.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Taco Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3121 Sophia's Place, Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue Crane Cottage at Langezandt het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3121 Sophia's Place, Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang