Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jacqueline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Marlize J - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het letterlik net oorgeslaap maar dit is so rustig en 'n mooi omgewing.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Dieter K - Jul 2023
Algehele gradering
Great guesthouse, very comfortable, good food.
Karien S - Jun 2023
Algehele gradering
Perfek, geen foute nie.
Tabu V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker eenheid met televisie en al die kanale.
Van G - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtig versorgde blyplek.
Corna V - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Edward R - Des 2020
Algehele gradering
Bo verwagting en personeel was ontsettend vriendelik en behulpsaam.
Maria B - Okt 2020
Algehele gradering
Was baie lekker. Tuin en omgewing rustig.
Nonhlanhla D - Mrt 2020
Algehele gradering
Except for absence of soap and breakfast which was expected.
Manie E - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens, Marius is 'n mense mens. Baie lekker gebly, sal vir seker aanbeveel!
Suzan M - Feb 2019
Algehele gradering
Beautiful and clean.
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Shadrack K - Apr 2018
Algehele gradering
The place was fantastic.
Johan K - Jul 2017
Algehele gradering
Bethal Bluegum Country Lodge het aan al ons oorslaapbehoeftes voldoen.
Egberts R - Jan 2017
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Kelvin F - Aug 2016
Algehele gradering
Netjies en professioneel.
Jurie V - Jul 2016
Algehele gradering
Modern en skoon.
Bianca W - Jul 2015
Algehele gradering
Bluegum Country lodge het uitstekende diens gelewer en het uitstekende fasiliteite.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Lakeside Ave, Bethal, 2310, Mpumalanga