Beskrywing
Cypress is 'n semi-selfsorgeenheid met 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Daar is plek vir 'n "camp cot" bababed slegs vir een baba en dit moet asseblief vooraf gereël word. Die kombuisie is met 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Beskuit en vars melk is ingesluit. Daar is 'n lessenaar, gratis WiFi en 'n TV met Netflix. Daar is 'n gemeenskaplike buite-area met braaigeriewe en sitplekke waar gaste kan ontspan en 'n skemerkelkie kan geniet. Gaste het toegang tot die tennisbaan en daar is veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Koffie pods vir die Nespresso masjien is ingesluit, heerlike beskuit en melk vir jou oggend koffie/tee.
Huisreëls
Stiltetyd is vanaf 22:00 tot 09:00.
Geen partytjies of besoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Blue Cedar is 'n semi-selfsorgeenheid met 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. 'n Bababed is op versoek beskikbaar. Die kombuisie is met 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Beskuit en vars melk is ingesluit. Daar is 'n lessenaar, gratis WiFi en 'n TV met Netflix. Daar is 'n gemeenskaplike buite-area met braaigeriewe en sitplekke waar gaste kan ontspan en 'n skemerkelkie kan geniet. Gaste het toegang tot die tennisbaan en daar is veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Koffie pods vir die Nespresso masjien is ingesluit, heerlike beskuit en melk vir jou oggend koffie/tee.
Huisreëls
Stiltetyd is vanaf 22:00 tot 09:00.
Geen partytjies of besoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorg-eenheid het 'n kombuis en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n induksieplaat, oond- en mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en wasmasjien . Beskuit en vars melk is ingesluit. Daar is 'n lessenaar, gratis WiFi en 'n TV met Netflix. 'n Bababed is op versoek beskikbaar. Daar is 'n gemeenskaplike buite-area met braaigeriewe en sitplekke waar gaste kan ontspan en 'n skemerkelkie kan geniet. Gaste het toegang tot die tennisbaan en daar is veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Koffie pods vir die Nespresso masjien is ingesluit, heerlike beskuit en melk vir jou oggend koffie/tee.
Huisreëls
Stiltetyd is vanaf 22:00 tot 09:00.
Geen partytjies of besoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Boekenhout Cottage is 'n drieslaapkamereenheid wat slaapplek aan 5 volwassenes bied. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is ook 1 enkelbed en 'n bed geskik vir 'n kind in die derde slaapkamer. Daar is 2 badkamers, een met toilet, 'n stort-oor-bad met 'n wasbak en wasmasjien. Die ander badkamer het 'n toilet, 'n stort en 'n wasbak. Die gemaklike leefarea het 'n lekker rusbank, slim TV met Netflix. Die kombuis is oopplan en is baie goed toegerus met 'n skottelgoedwasmasjien, yskas, aparte vrieskas, induksieplaat, mikrogolf-konveksieoond, Nespresso masjien, "airfryer", snackwitch masjien, koffie plunger ens.
Die woonstel het 'n pragtige stoep wat oor die tuin uitkyk, naby aan die swembad.
Daar is twee veilige parkeerplekke toegeken aan hierdie eenheid.
Gebruik van die swembad en tennisbaan is natuurlik ook ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbedjie
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Koffie pods vir die Nespresso masjien is ingesluit, heerlike beskuit en melk vir jou oggend koffie/tee.
Huisreëls
Stiltetyd is vanaf 22:00 tot 09:00.
Geen partytjies of besoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Boekenhout Street, Brummeria, 0184, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang