+27

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

30% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Nov 2025 tot 31 Aug 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Blaauwberg Road, Summerways, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Beach Pebble is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Bloubergstrand. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste word versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike bank, 'n lessenaar en 'n TV. WiFi-toegang is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat patio met skaduryke sitplek en 'n braai-area geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die strand ongeveer 410 meter weg. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 26 km vanaf die eiendom.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Henriette Clack Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 11 Blaauwberg Road, Summerways, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Pebble het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 430
30% AF
R 1 430 R 1 001
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 430
30% AF
R 1 430 R 1 001
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 430
30% AF
R 1 430 R 1 001
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Blaauwberg Road, Summerways, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3141f73c6f10192c7adff7a5564866acf38b5c4063208ead3c6110411c8d9c797d291eef832b85c9dc6ed4fe6b84e6ebd4db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 430 nouVanaf R1 001 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 11 Blaauwberg Road Summerways 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.821712629437 18.47969616627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang