6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - R43, Uilenkraalsmond, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond is in 'n gewilde vakansieoord, Uilenkraalsmond, naby Gansbaai.
Daar is 3 slaapkamers met slaapplek vir maksimum 6 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het skuifdeure wat na die patio lei. Die kamers deel 'n badkamer met stort.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en etenstafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n TV en lei na die patio met 'n ingeboude braai. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie.
Die oord is bied gerieflike toegang tot talle strande en die Uilenkraalsmond Natuurreservaat. Gaste kan ook die Walkerbaai Natuurreservaat en Hermanus besoek.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Bokmakierie 80 Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R43, Uilenkraalsmond, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R43, Uilenkraalsmond, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang