Franskraal Akkommodasie by Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond | LekkeSlaap
+10

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Uilenkraalsmond, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond is in 'n gewilde vakansieoord, Uilenkraalsmond, naby Gansbaai.

Daar is 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het skuifdeure wat na die patio lei. Die kamers deel 'n badkamer.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en etenstafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n TV en lei na die patio met 'n ingeboude braai. DStv is op versoek teen ekstra koste beskikbaar en daar is parkeerplek vir 2 voertuie.

Die oord is bied gerieflike toegang tot talle strande en die Uilenkraalsmond Natuurreservaat. Gaste kan ook die Walkerbaai Natuurreservaat en Hermanus besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R43, Uilenkraalsmond, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Uilenkraalsmond, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAksa0XHxOqSEJejTUTnxS07bSti4qRIZDmPSYUrXinq4tQqP27X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 R43 Uilenkraalsmond 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -34.603063716916 19.409293579009
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za