+11
Selfsorg in McGregor

Bokmakierie Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Petra W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Cody Cottage. A little cosy apartment, very clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Basic but good value. If you're looking for very basic accommodation, then this will suit you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Very comfortable. Very nice and neat cozy cottage with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

We also enjoyed the quiet vibe in McGregor. We thoroughly enjoyed staying at Bokmakierie, it was well equipped with all you would need. The location was also great for walking into the village.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacqui D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Van pensioenaris-aanbod gebruik gemaak; goeie waarde vir geld. Ons was op soek na stilte, wegbreek van mense, stap in die natuur. Al hierdie was moontlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Na 'n lang fietsry was dit net die plek om asem te skep vir die volgende dag. As 'n oorslaapplek met jou aktiwiteite is dit 100. Miskien moet hulle die huidige struktuur wat daar is weer 'n swembad maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Andre C
1 nag
3.0
Jan 2026

Very basic. Very basic accommodation. Big stains on carpets don't create a good or clean impression. The ad says that there is someone at the property when checking in - no, not so; I had to collect the keys in town, and not being familiar with the place when I got there was a struggle to find the correct gate to unlock! My car did not fit in the driveway and I could hardly move around it when unpacking. I was not very impressed! The gate cannot close, even when a small car is parked there. If I had known this, I wouldn't have booked this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Martin
Bokmakierie Cottage
Hi Andre We do apologise for the inconvenience with the check-in. We will make sure to explain better for guests when they come into the office to collect the keys. Usually, the owners welcome the guests at the house, but since they were away, we helped manage the property and unfortunately cannot go with each guest to the different properties. Please know that plans will be made to remove the stains on the carpet. We will take care to improve where we can to make each stay a good one.

Johan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Lieflike, kindervriendelike plekkie met alles wat nodig is. Soos altyd het ons baie lekker gebly. Hierdie keer was ons kleinkind van 8 jaar saam, en sy het dit so geniet. Die plekkie is baie kindervriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent home away from home! Excellent 4 nights at Bokmakierie Cottage. Martin was very welcoming and the cottage has everything you need for a great, comfortable stay. We loved our time away in McGregor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die plekkie is pragtig in 'n pragtige omgewing. Baie veilige staproetes. Pragtige huisie met alles wat jy nodig het. Die omgewing is mooi en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

45 Mill Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2de1ead673dbe4cea98f24ecdbd477462e8add3636668e4d7a0f41a7b2b03ad1c76b8da8c4dea707a9c83ddf0c5c2739ce55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 3 mense 80 5 1 5 45 Mill Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.95031222476 19.822798717197
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang