Bona Manzi Number 8
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marlin-rylaan 658, Bona Manzi Complex, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bona Manzi Number 8 is 'n selfsorg-meenthuis in 'n veilige kompleks in Hibberdene, 'n bekoorlike kusdorp aan KwaZulu-Natal se Suidkus.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamer, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Gaste moet asb. hul eie beddegoed en handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en lei na die sitarea met rusbanke. Die hoofslaapkamer het 'n TV met OpenView. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring.
Die leefarea lei na die agterplaas met 'n ingeboude braai.
Daar is geen WiFi nie. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Bona Manzi Number 8 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Yo Landa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande op LekkeSlaap 7
Ligging
- Marlin-rylaan 658, Bona Manzi Complex, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bona Manzi Number 8 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hibberdene Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marlin-rylaan 658, Bona Manzi Complex, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom