+31
Selfsorg in Kroonstad

Boskoppie Lion & Tiger Reserve

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Wayne B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Fantasmagories lekker. Boskoppie is voorwaar 'n juweel, jy voel tuis met aankoms. Kudos vir Minette met haar vriendelikheid en hulpvaardigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Griffin H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Amazing. Great staff members. A lot to see. Very clean and tidy. Food was amazing. Definitely something I would do again. Minette was very helpful and informative, James was a great bartender and made great food. Also had great conversation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Very satisfied. A once in a lifetime experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenifer V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Onvergeetlik, heerlik. Ek het heerlik gebly, ja.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Narina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustige atmosfeer, netjiese verblyf. Sal weer gaan. Baie netjiese verblyf, diere is goed versorg. Kampe baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ane V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Rustig, vol nuwe avonture. Ons het vreeslik lekker gebly, en die leeus, tiere en baba's is om van dood te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

From the animals, staff and the surrounding bush! It's a must-do experience! Unforgettably amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette W
Kort verblyf
2.8
Jan 2025

It was okay. The staff was friendly and helpful. The rooms need an urgent upgrade. Basins were dirty. The toilet was broken. Had to flush it with a piece of rope attached to something inside. Linen was torn. Dirty dishcloths. Outside the bathroom window (about 10 meters away) was a stinking dead cow, half cut, insides hanging out. Flies all over. Too afraid to open the window. The room did not smell nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jannie O
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Okt 2025

Nie weer nie, dankie! Plek het baie agteruit gegaan. Het baie onderhoud nodig en selfsorg eenheid nie op standaard. Geen asblik. Geen bedlampies. Geen seep, shampoo. Toiletrolhouer stukkend. Waterdruk in stort uiters swak. Buiteligte verhelder hele eenheid en word nie uit eenheid afgeskakel. 2 plaat stoof stokoud en geroes. Als lyk regtig sleg.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Jo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gerieflik en waarde vir geld. Baie lekker gebly en die verskeidenheid diere is lekker vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R34 Edenville Road (S276), Kroonstad, 9499, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 62 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd234e898207742c274f896787afa50bbd7c8630fb56bcfe571000c61b9a426e670c309fe02580e98a49764be0e8b3587ab76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 R34 Edenville Road (S276) Kroonstad 9499 Vrystaat 021 201 8901 07:00-19:00 10:00 -27.623913192178 27.355208040344
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang