LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boskoppie Lion & Tiger Reserve | LekkeSlaap
+32

Boskoppie Lion & Tiger Reserve

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Boskoppie Lion & Tiger Reserve
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jozua E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jozua E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker bos wegbreek!

Heerlike wegbreekplek vir ‘n naweek met familie. Nie elke dag dat jy ‘n braaivleis vuur kan geniet met die gebrul van leeus as agtergrond nie!

Sandra B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Baie lekker gekuier - versot op rustigheid en gebrul van leeus.

Lizette L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L
Gesin met tieners

'n Fantastiese belewenis.

Ons het elke oomblik geniet.

Jolanda B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi.

Was awesome om in nr. 4 te bly, die leeus se gebrul te hoor en te sien as hul langs die draad verbystap. Toer was baie interessant met Steward wat ons heelwat geleer het.

Liesel H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel H
Gesin met klein kinders

Wonderlik. Sal beslis weer daar bly.

Dit was 'n wonderlike plek met die leeus wat jou dophou terwyl jy vleis braai. Die huisie is goed toegerus en skoon. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Sanet S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Sanet S
Gesin met tieners

Dit was vol miere en die kombuiskas vol kokkerotte...werklik onaangenaam.

Ons is deur 2 blikke gif vir die miere en kon glad nie kos in die kombuis voorberei nie. Daar was kakkerlakke in die kas, die kraan die badkamer was besig om los te kom. Vir die prys wat betaal word kan daar darem skoonmaakdienste wees...siende daar daar geen besem was om self skoon te maak nie.

Gert R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R
Saam met vriende

Ongelooflike ervaring by hartsmense wat omgee vir die natuur.

Dit was voorwaar 'n heerlike oornag-akkommodasie. Volgende keer bly ons beslis langer om die toer saam met die gids mee te maak en die werking by Boskoppie te kan ervaar. Dankie vir hartlike ontvangs ook van die leeus in die leeukamp wat ons kom groet het.

Hennie W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie W
Saam met vriende

Baie oulik.

Jy is omring met leeus, baie oulik.

Magda S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S
Gesin met klein kinders

Beslis 'n plek om weer te besoek! Netjiese verblyf met die natuur by jou!

Fantastiese plek, sal dit beslis vir iemand aanbeveel. Beplan om self binnekort weer te besoek, aangesien ons twee funksies die naweek in Kroonstad gehad het, het ons minder tyd daar spandeer as wat ons graag sou wou. My kleinseun was in trane toe ons daar vertrek met die woorde. "This is my happy place, I want to stay here". Die leeus was slegs 5 m van ons huis. Verlang klaar na die rustigheid!

Willie G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome and beautiful adventure.

We enjoyed it a lot and it's beautiful.

Hannes L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Besonderse uitsig, stil aande met leeus wat mens wakker brul, netjiese kamers/eenhede! Gaan beslis weer gaan!

Wayne S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en omgewing.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Boskoppie. Kamer 4 was perfek, stil en reg by die draad waar ongeveer 9 leeus en tiere vir ons kom groet het gedurende ons braai. Ons kamer was skoon en gemaklik en het al ons benodigdhede voorsien. Die dame wat ons toer gedoen het was op punt met haar kennis van die diere.

Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edenville-weg R34 (S276), Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0Y2M1ZDRjLWU4MmMtNDczNC05YzFjLWZlNDEwNDgwYjBjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 120  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 R34 Edenville Road (S276) Kroonstad 9499 Vrystaat 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -27.623913192178 27.355208040344
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!