Boskoppie Lion & Tiger Reserve
- Kapasiteit: 30 persone
-
Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edenville-weg R34 (S276), Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boskoppie Lion & Tiger Reserve is sowat 10 km vanaf Kroonstad. Dié reservaat word deur 'n familie besit en spog met 'n paar groot katte, soos leeus, Bengaalse tiere, jaguars, luiperds en rooikatte.
Verblyf is beskikbaar in Cub-kothuis, 4 Lion's Rest-chalets en 2 Bos-eenhede. Die chalets het slaapplek vir 4 tot 12 gaste en beskik elkeen oor 2 of meer slaapkamers en 'n privaat badkamer. Elke chalet het 'n kombuis met basiese toebehore en toegang tot 'n privaat of gemeenskaplike braai-area. Die chalets het ook verwarmers, en koffie- en teemaakgeriewe.
Boskoppie Lion & Tiger Reserve het 'n gemeenskaplike swembad, 'n kroeg met oorgenoeg voorraad en 'n onderdak-boma. Ons maak ook voorsiening vir klein troues en 'n klipkerkie is op die perseel beskikbaar.
Boskoppie Lion & Tiger Reserve bied ook wild-vrywilligersprogramme aan. Begeleide staproetes om die Groot katfamilie te sien kan ook gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Edenville-weg R34 (S276), Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink Boskoppie Lion & Tiger Reserve het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 30 persone
-
Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edenville-weg R34 (S276), Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom