8 gaste
4 slaapkamers
5 beddens
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - 12 Manie Theron Close, Onrus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bosplasie is ’n bekoorlike vakansiehuis in Onrus, ’n kusenklawe aan die suidkus van die Wes-Kaap. Onrus is net ’n paar minute se ry van Hermanus af en tussen berge, riviere, strandmere en die see geleë. Dis ook na aan die bekende Hemel-en-Aardevallei.
Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 volwassenes. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met ’n bad of stort.
Die kombuis is toegerus met ’n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en basiese kookgerei. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en ’n braai-area wat na ’n balkon lei. Daar is ook ’n buitebraai-area.
Onrus bied staproetes al langs die Onrus-strandmeer of langs die see. Ander aktiwiteite sluit in swem, snorkel, haaihokduik, walviskyk, voetslaan en fietsry.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Emile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 12 Manie Theron Close, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Bosplasie het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Manie Theron Close, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang