- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 74 Church Street, Prince Albert, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bougain Villa guest house is ‘n vakansiebestemming met verskeie verblyf-opsies. Geniet bekostigbare, luukse oornagverblyf in dié Victoriaanse huis.
Verblyf word gebied in 2 en suite-dubbelkamers en ‘n koninginkamer en ‘n kamer met 2 enkelbeddens wat ‘n badkamer deel. Elke kamer het 'n aparte ingang, tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit, elektriese komberse en waaiers.
Aktiwiteite in die omgewing sluit daguitstappies met John's Donkey Tours na die Swartbergpas, Die Hel, Meiringspoort met sy geografiese formasies, Gamkapoortdam, Kangogrotte en Matjiesriviervallei, of die vyeplaas of enige ander plaaslike bestemming in. 'n Lughawe pendeldiens, bus of trein is op versoek beskikbaar. Daar is ongelukkig nie kaartgeriewe op die perseel nie.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
John & Esme Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 74 Church Street, Prince Albert, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Bougain Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
74 Church Street, Prince Albert, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang