+41
Lodge in Houtbaai

Brightwater Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Francois V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Perfect for small family. Clean, stunning self-catering unit for the family. Location perfect. Will stay there anytime. Friendly owner and staff members.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Wow, wat 'n awesome plek, kom kuier gerus hier, julle sal nie spyt wees. Wow, vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Heerlik rustig. Heerlik gebly by Brightwater. Lilly was tops met enigiets wat ons benodig het. Alex het goeie aanbevelings gemaak vir aktiwiteite in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Lekker. Wees lekker en gasheer en diens professioneel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dalena T
1 nag Saam met vriende
4.2
Jan 2026

Gerieflik, netjies, mooi. Baie gerieflik. Stapafstand van die strand, die hawe, 'n winkelsentrum, restaurante en die vlooimark oor naweke.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christina V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Okt 2025

Was 'n lekker oornag plek gewees. Die plek is baie netjies en het alles wat jy nodig het, behalwe dat daar net genoeg warm water was vir my twee kinders om te stort die aand. Die volgende oggend toe ek en my man wou stort, was daar niks warm water nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pat R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Pleasant. Comfortable bed and pillows.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chevaughn V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Nov 2025

Efficient. My stay was good. However, I would recommend a better reception by the owner, and also the bathroom had dirty towels and the bedding was also dirty. Yaasin was really professional, friendly and assisted with tidying the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Courtney D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Amazing hospitality and service. Alex was great from start to finish. Allowed us to have a bridal party, getting ready during the day with us, going in and out. Checked if we needed anything, and prepared breakfast for my mom and me on the morning of the wedding. The spot was lovely with perfect views of Chapman's Peak and the apartment felt like we were the only ones there. Could not be happier with our two-night stay, and the service was beyond what needed to happen. Highly recommend this home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faith S
Kort verblyf
5.0
Jan 2021

Fantasties. Dat was 'n baie lekker vakansie. Die gasheer en gasdame was baie lieflike mense. Hulle het ons baie welkom laat voel en was beskikbaar en baie behulpsaam. Ons het heerlik gerus en die plek was elke dag skoongemaak en ons hoef nie 'n vinger te roer nie. Baie baie dankie Erica en Gerrad. Alle goeie wense aan julle. Van Ralph, Faith en kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Brightwater Lodge
Baie dankie vir julle besoek . Julle is enige tyd welkom. Bly gesond. Gerard & Erika Brightwater Lodge.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 137
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 137
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 137
per nag (plek vir 4)
Bespreek

9 Brightonstraat, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe031ff0e176e5ab591c47483f3f99cfd17b0cbc1acd8669ef1c67f4297d699b1adc45311feb66eab59f10dcf42c7c1cbcfa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 137 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 9 Brightonstraat Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.042199800966 18.351012431877

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang