Houtbaai Akkommodasie by Brightwater Lodge | LekkeSlaap
+32
+32

Brightwater Lodge

Lodge
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brightonstraat 9, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Brightwater Lodge is 'n dubbelverdiepingkothuis in die hartjie van die skilderagtige Houtbaai, net vyf minute van die strand en hawe af. Ons verwelkom jou met tradisionele Kaapse gasvryheid om jou verblyf, ongeag of dit vir 'n vakansie of sake is, onvergeetlik te maak.

Brightwater het 5 gerieflike en suite-slaapkamers en 'n selfsorgwoonstel. Die woonstel het 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n dubbelslaapbank in die leefkamer. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuis en badkamer met 'n bad en stort. Glasdeure lei na 'n groot balkon met 'n lieflike uitsig oor die omringende berge.

Die ruim sitkamer het 'n sonnige ontbytarea wat na die omheinde tuin met braaigeriewe lei. 'n Volledige ontbyt word in die sonnige ontbythoekie voorgesit.

Daar is restaurante net om die hoek en Houtbaai het talle kuriowinkeltjies en geriewe. Doendinge in die omgewing sluit visvang, fietsry, wynproe en begeleide wandelinge in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Brightwater Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Brightonstraat 9, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brightwater Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brightonstraat 9, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliOTliYzIwLWFiOGUtNDQyOS1iZmIwLTIyZmQ3ZjRjZjMxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 9 Brighton Street Hout Bay 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.042199800966 18.351012431877
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za