Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in St. Helenabaai

Britannia Breeze

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
2.0
Veiligheid
4.0
Nelis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2025

Lekker gekuier. Eenheid was totaal onvoorbereid vir besoekers. AC het nie gewerk nie. TV Netflix het nie gewerk nie. Moes na 'n lang oproep self instel. Geyser was af. Koue water eerste aand. WiFi-wagwoord moes eers bekom word van eienaar.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Thornton
Britannia Breeze
Baie dankie vir u terugvoer en dat u een van ons heel eerste gaste was. Ons bied opreg om verskoning aan vir enige ongerief tydens u verblyf. Sodra die probleme aan ons gerapporteer is, het ons dit onmiddellik opgevolg en seker gemaak dat alles so vinnig as moontlik uitgesorteer word. Met betrekking tot die lugreëling was ons nie bewus daarvan dat dit nie gewerk het nie, aangesien dit die week voor u verblyf getoets en werkend was. Ons het intussen reëlings getref om dit te herstel sodat dit nie weer gebeur nie. Ons wil ook net noem dat die geyser op ’n timer werk om energie te bespaar, en dat dit in die huisreëls aangedui is — ons vra om verskoning indien dit nie duidelik genoeg was nie. Ons waardeer u begrip terwyl ons die verblyf verder fyn instel vir toekomstige gaste, en ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom vir ’n nog beter ervaring.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Thornton Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf R950
33 % AF
R 950 R 634
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R950
33 % AF
R 950 R 634
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R950
33 % AF
R 950 R 634
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Ray Crescent, Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dea28da7f0c4a92376e5901a2477ef08aeed4b867f2e5558c1a9fb12c17d2448e6508cd2fefa4b041941413a1f66245cdca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R633 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 4 Ray Crescent Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.725614936877 17.942276117197
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang