+65
Gastehuis in Tierpoort

Bronberg Bastion

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jp A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig. Vriendelike mense, en die kamers is baie mooi opgemaak. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rehna J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Highly recommended. Lovely stay at Bonberg Bastion. Everything about our stay was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacs
Bronberg Bastion
Thank you for the review, Rehna. Glad you enjoyed your stay.

Danica R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het vreeslik lekker gebly. Baie goeie diens, netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacs
Bronberg Bastion
Dankie! Hoop ons sien julle weer!

Jaco P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Baie lekker gebly, als wat mens nodig het en meer! Puik, lekker stil en volledig toegerus, en sjokolade op jou bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacs
Bronberg Bastion
Dankie - hoop ons sien julle weer!

Divan En Lea D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2026

Ons het geboek vir 'n troue naby. Die kamer was lekker ruim. Ons het eers in die oggendure weer arriveer na ons troue, maar die kort tydjie wat ons daar spandeer het, was baie aangenaam. Die uitsig uit die kamer was ook baie mooi.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jacs
Bronberg Bastion
Dankie Divan en Lea - hoop ons sien julle weer!

Ilse D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Rustige omgewing, uniek, mooi uitsigte. Ons het waardering vir die moeite wat gedoen is met (klein ekstras) om ons verblyf ekstra gemaklik te maak. Die kamers is netjies, ruim en goed toegerus. Ons sal Bronberg Bastion met 'n geruste hart aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacs
Bronberg Bastion
Baie dankie vir die terugvoer!

Lienkie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Great! Wonderful stay - great room, owner thought of every little detail, definitely highly recommend this guest house, will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacs
Bronberg Bastion
Thanks a lot for your review. Glad you enjoyed the stay!

Azelda J
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2025

Very short but really comfortable. Beautiful room, wonderful reception and very accommodating of requests. Had a problem with warm water in one room, but it was handled well and very professionally.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Jacs
Bronberg Bastion
Dear Azelda, thank you for your review - hope to see you again.

Dehan V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

Cool plek. Baie lekker plek waar ons gebly het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0
Jacs
Bronberg Bastion
Dankie vir jou terugvoer!

Cheric P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Uitstekend! Uitstekende plek. Die eienaars gee soveel aandag aan die klein goed en is baie bedag op 'n mens se gemak. Baie, baie gawe plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacs
Bronberg Bastion
Dankie vir die terugvoer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacs Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

171 Nkwe Road, Tierpoort, Pretoria, 1501, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe51a1aab835dd5090ca9d66c83ef20b0a064ea637d4cdcdbdb70fc6ab15909a5f501f2b3287589502ea8f0d8118d5a7340b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 171 Nkwe Road Tierpoort 1501 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.863726412671 28.398482172661
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang