We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Bronberg Bastion

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwe-weg 171, Tierpoort, Pretoria, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R910 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bronberg Bastion bied gerieflike verblyf op 'n plot in Tierpoort, Pretoria-Oos. Hierdie unieke gastehuis bied 'n rustige wegbreek van die besige stadslewe, net 33 km vanaf Pretoria se middestad en 55 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Akkommodasie by Bronberg Bastion behels verskeie romantiese kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en kamergeriewe soos gratis WiFi, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Kontinentale ontbyt is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Die gastehuis het 'n kuierarea met 'n TV met DStv-kanale, braaigeriewe op versoek, en 'n dek op die dak met lieflike uitsigte. Daar is goedversorgde tuine met 'n rotsdammetjie en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Bronberg Bastion
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Nkwe-weg 171, Tierpoort, Pretoria, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Bronberg Bastion het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R910
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R910
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwe-weg 171, Tierpoort, Pretoria, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA159ae8de962859967ea5e86c772999caafd4be69ba11ce5f306ce825da5093d3970d35b45978e2c115b123ecdeffea64824a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 171 Nkwe Road Tierpoort 1501 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.863726412671 28.398482172661