+65
Gastehuis in Tierpoort

Bronberg Bastion

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Dieter En Riana T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Ongelooflik lekker en rustig en mooi! Ons het heerlik gebly. Pragtige, skoon en ruim gastehuis met soveel ekstra's wat ingesluit was. Baie skoon en netjies. Pragtige omgewing en tuin. Gasvrou en gasheer was baie behulpsaam en vriendelik! Dankie vir 'n baie lekker oornag. Ons sal graag weer daar kom oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Lovely. We had a perfect rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Gerieflik, rustig, lekker. Ons was so tevrede met die verblyf! So netjies, rustig en alles wat 'n mens nodig het. As ons weer in daai rigting gaan, sal dit my nr 1 opsie wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Netjiese en gerieflike oorslaapverblyf in 'n goeie ligging. Ons het 'n troue in die area bygewoon en net een aand oorgeslaap. Die verblyf was netjies, gemaklik en presies wat ons nodig gehad het vir die een nag oorslaap. Ons was baie tevrede met ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lovely accommodation. Recommend staying here. What a lovely place and room. Every small detail was thought of and provided, such as bathrobes, cream, makeup removal cloths, tissues, etc. Even a lovely sherry for the cold afternoon welcomed us. The bed was comfortable. Everything was absolutely lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacs
Bronberg Bastion
Thanks for the review, Tanya - hope we see you again!

Jp A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig. Vriendelike mense, en die kamers is baie mooi opgemaak. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Baie lekker gebly, als wat mens nodig het en meer! Puik, lekker stil en volledig toegerus, en sjokolade op jou bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacs
Bronberg Bastion
Dankie - hoop ons sien julle weer!

Divan En Lea D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2026

Ons het geboek vir 'n troue naby. Die kamer was lekker ruim. Ons het eers in die oggendure weer arriveer na ons troue, maar die kort tydjie wat ons daar spandeer het, was baie aangenaam. Die uitsig uit die kamer was ook baie mooi.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jacs
Bronberg Bastion
Dankie Divan en Lea - hoop ons sien julle weer!

Pierre D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2026

Accommodation. Served the purpose of sleeping over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Rehna J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Highly recommended. Lovely stay at Bonberg Bastion. Everything about our stay was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacs
Bronberg Bastion
Thank you for the review, Rehna. Glad you enjoyed your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacs Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

171 Nkwe Road, Tierpoort, Pretoria, 1501, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe51a1aab835dd5090ca9d66c83ef20b0a064ea637d4cdcdbdb70fc6ab15909a5f501f2b3287589502ea8f0d8118d5a7340b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 171 Nkwe Road Tierpoort 1501 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.863726412671 28.398482172661
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang