Pick your preferred language

English

Afrikaans

+65
Gastehuis in Tierpoort

Bronberg Bastion

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 171 Nkwe Road, Tierpoort, Pretoria, 1501, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Bronberg Bastion bied gerieflike verblyf op 'n plot in Tierpoort, Pretoria-Oos. Hierdie unieke gastehuis bied 'n rustige wegbreek van die besige stadslewe, net 33 km vanaf Pretoria se middestad en 55 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die gastehuis is ideaal vir 'n familie-byeenkoms en daar is 'n lapa met sitplek vir 40 gaste. Die lapa is beskikbaar teen ekstra koste indien al die kamers bespreek word.

Akkommodasie by Bronberg Bastion behels verskeie romantiese kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en kamergeriewe soos gratis WiFi, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Kontinentale ontbyt is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Die gastehuis het 'n kuierarea met 'n TV met DStv-kanale, braaigeriewe op versoek, en 'n dek op die dak met lieflike uitsigte. Daar is goedversorgde tuine met 'n rotsdammetjie en veilige parkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacs Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 171 Nkwe Road, Tierpoort, Pretoria, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Bronberg Bastion het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 910
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 910
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 910
per nag, vir 2 mense
Bespreek

171 Nkwe Road, Tierpoort, Pretoria, 1501, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe51a1aab835dd5090ca9d66c83ef20b0a064ea637d4cdcdbdb70fc6ab15909a5f501f2b3287589502ea8f0d8118d5a7340b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 171 Nkwe Road Tierpoort 1501 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.863726412671 28.398482172661
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang