+40
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 209 Bronkhorst Street, Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Brooklyn Lodge is in die luukse sakebuurt, Brooklyn, in Pretoria geleë. Die Pretoria-treinstasie, Loftus Versfeld Stadion en 'n paar hospitale en privaat mediese geriewe is 5 km van dié lodge af. Die National Zoological Gardens is minder as 10 km van die lodge af.

Verblyf is in 15 gaste-suites beskikbaar wat individueel versier is. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Zoe's is 'n restaurant op die perseel en is vroeg soggens oop sodat gaste hul dag met 'n Suid-Afrikaanse ontbyt kan begin. Brooklyn Lodge het 3 konferensiekamers wat elkeen 10 tot 130 afgevaardigdes kan akkommodeer.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Angelo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 209 Bronkhorst Street, Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Brooklyn Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

209 Bronkhorst Street, Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71gVsdDIB6ABTvvM8Ouq84AskVnejrLN0TaHN9x25xfBnfjPc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 209 Bronkhorst Street Nieuw Muckleneuk 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.773665 28.229578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang