Opsomming van Resensie
4.8 uit 5van 2 resensies vir Brooklyn Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jillian G - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian G
Saam met eggenoot / lewensmaat
Netjies, skoon, waarde vir geld.
Brooklyn Lodge se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons waardeer dit werklik baie.
Groete,
Adel
Brooklyn Lodge
Gerhard D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat
Goeie waarde vir geld. Baie lekker ontbyt.
Brooklyn Lodge se terugvoer
Goeie dag Gerhard,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was ons plesier om u gasheer te wees. Ons hoop om u weer te akkommodeer.
Brooklyn Lodge
- Kapasiteit: 34 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bronkhorstraat 209, Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom