6 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Church Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Brug Accommodation bied gehalte-verblyf in Lambertsbaai. Die vakansie-eenheid is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand en doendinge geleë.
Dié woonstel het 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers met enkelbeddens en 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Gaste gebruik 2 volledige badkamers. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, skottelgoedwasser, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n eetkamer met 'n binnebraai en genoeg sitplek waar gaste hul etes saam kan geniet, sowel as 'n aparte sitkamer met gemaklike rusbanke en volledige DStv-kanale.
Parkeerplek is voor die eenheid beskikbaar.
Brug Accommodation het 'n lieflike see-uitsig en is naby talle visvangareas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 9 Church Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Brug Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Church Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang