Buchan's Corner Unit 1
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 12, Melodie, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Die Buchan's Corner Unit 1 is in Melodie in Hartbeespoort geleë. Die eenheid spog met 'n pragtige natuuruitsig en bied ideale verblyf aan paartjies, klein gesinne en enkelreisigers.
Die eenheid is vir 3 gaste geskik en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplanleefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas en 'n mikrogolfoond toegerus en gaste kan hulle maaltye in die kombuishoekie geniet.
Geriewe op die perseel sluit WiFi en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek in. Daar is ook 'n buite-lapa.
Aktiwiteite in die omgewing sluit die kabelkarretjie, trou-venues, VovoTelos, restaurante, voëlkyk, gholf, bergfietsry, fietsry en visvang in.
Slaapplek
’n Bespreking by Buchan's Corner Unit 1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Vivien Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Maande gelys 6
Ligging
- Erfdeel 12, Melodie, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Sien meer verblyf in Melodie Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 12, Melodie, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom