+32
Selfsorg in Wild Frontier

Buckler’s Africa Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
M. R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Des 2025

Nice place, but I expected more. It was okay. Service could have been better as well. When we made a request, it seemed like an effort for the staff to oblige at times. There is no real 'cheerful atmosphere', if that is what you're looking for. Dinner is served in complete silence. It is a Halaal place, which is fine, but if you're into bacon for breakfast or cocktails by the pool, you will be disappointed. Also, there were mice/rats in the ceiling right above our bed, which made night-time sleep impossible for me personally because they are noisy throughout the night. Pros: Very pretty location overlooking the Crocodile River, with front row seats to a family of hippos resting. Pretty rooms with a nice view from the balcony.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Duane J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2022

Dis mooi, maar ek het al beter plekke gebly vir daai waarde vir geld. Dis mooi, maar ek het al beter gehad.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Shelton Mapiye
Buckler’s Africa Lodge
Dear Mr. Joubert, Thanks for the feedback, well received. I have forwarded your feedback to the Marketing Team. Bucklers Team.

Meli W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2017

Heerlik gekuier, sal weer teruggaan. Eienaars ongelooflik vriendelik en daar is baie spesiale persoonlike aandag. Huisies is pragtig en netjies. Sal die naweek hoog aanbeveel danksy 'n heerlike ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie S
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Des 2015

Ons verblyf was van so standaard dat ons weer en weer sal terug gaan. Ons beveel Bucklers Africa alreeds oral waar ons gaan aan. Die atmosfeer en diens is puik en indien u 'n rustige en unieke ondervinding wil hê, asook 'n aktiewe bedagsame bestuursondervinding, is Bucklers Africa die plek vir jou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Dirk B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2013

Waarde vir geld Bucklers is op die Widtuin grens, naby Krokodil hek en die diens, akkomodasie en omgewing is regtig uitstekend. Al is dit "self catering" kan mens onbyt kry en hulle help met braai fasiliteite as jy wil. Die omgewing is ook mooi en mens sien baie diere vanaf die stoep of die swembad. Regtig 'n moet as jy wildtuin toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dunja T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2012

Fabulous place with awesome views. Highly recommended!! Everyone had a most enjoyable stay with the host being very friendly and forthcoming. The views onto the river were amazing! Definitely highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anelia P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2012

Friendly service in a beautiful environment. We had a really pleasant stay. The chalet was clean and had everything we needed. We also got to see hippo, rhino and elephants from our veranda! A magical experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Shelton Mapiye Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 5 040
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 040
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 040
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Ngwenya Road, Tenbosch, Komatipoort, 1340, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6z4NkMMbzRR3Ep90MaGYoAb5vMEWn6cKtRbRa1hYSQuGRXIs14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 040 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Ngwenya Road Tenbosch 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.373414857113 31.861300991402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang