Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buckler’s Africa Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Shelton Mapiye Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Buckler’s Africa Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Duane J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Duane J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis mooi, maar ek het al beter plekke gebly vir daai waarde vir geld.

Dis mooi, maar ek het al beter gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buckler’s Africa Lodge se terugvoer

Dear Mr. Joubert,
Thanks for the feedback, well received. I have forwarded your feedback to the Marketing Team.
Bucklers Team.

Buckler’s Africa Lodge
Meli W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meli W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier, sal weer teruggaan.

Eienaars ongelooflik vriendelik en daar is baie spesiale persoonlike aandag. Huisies is pragtig en netjies. Sal die naweek hoog aanbeveel danksy 'n heerlike ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leonie S
Saam met vriende

Ons verblyf was van so standaard dat ons weer en weer sal terug gaan.

Ons beveel Bucklers Africa alreeds oral waar ons gaan aan. Die atmosfeer en diens is puik en indien u 'n rustige en unieke ondervinding wil hê, asook 'n aktiewe bedagsame bestuursondervinding, is Bucklers Africa die plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk B - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld

Bucklers is op die Widtuin grens, naby Krokodil hek en die diens, akkomodasie en omgewing is regtig uitstekend. Al is dit "self catering" kan mens onbyt kry en hulle help met braai fasiliteite as jy wil. Die omgewing is ook mooi en mens sien baie diere vanaf die stoep of die swembad. Regtig 'n moet as jy wildtuin toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dunja T - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dunja T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous place with awesome views. Highly recommended!!

Everyone had a most enjoyable stay with the host being very friendly and forthcoming. The views onto the river were amazing! Definitely highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelia P - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelia P
Gesin met klein kinders

Friendly service in a beautiful environment.

We had a really pleasant stay. The chalet was clean and had everything we needed. We also got to see hippo, rhino and elephants from our veranda! A magical experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 040
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R5 040
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R5 040
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ngwenya-weg, Tenbosch, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6z4NkMMbzRR3Ep90MaGYoAb5vMEWn6cKtRbRa1hYSQuGRXIs14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 040 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Ngwenya Road Tenbosch 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.373414857113 31.861300991402
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem