Nasionale Krugerwildtuin Suid Akkommodasie by Buckler’s Africa Lodge by BON Hotels | LekkeSlaap
+64

Buckler’s Africa Lodge by BON Hotels

Selfsorg
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ngwenya-weg, Tenbosch, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Buckler’s Africa Lodge by BON Hotels is 'n oase aan die oewer van die Krokodilrivier teen die grens van die Krugerwildtuin. Word wakker in 'n pragtige omgewing met die geluid van Afrika wat jou elke oggend groet.

Hierdie grasdakeiendom het hoë, goed afgeronde plafonne, beslaan sowat 5 hektaar se tuine en bosveld, en is 'n oase met wonderskone uitsigte net 'n paar meter van die bekende Krugerwildtuin af. Verblyf bestaan uit selfsorgwoonstelle. Al die eenhede het en suite-badkamergeriewe, lugversorging, satelliet-TV, kombuisie en manjifieke uitsigte oor die tuin of rivier. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Ontspan langs die swembad en kyk hoe die wild naderkom, of ry na die Krugerwildtuin wat net sowat 6 km hiervandaan is. Mosambiek se kus en Swaziland se berge is net sowat 'n uur se ry van Buckler's af, wat klomp doendinge bied vir die gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Buckler’s Africa Lodge by BON Hotels
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Ngwenya-weg, Tenbosch, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Buckler’s Africa Lodge by BON Hotels het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R8 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R8 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ngwenya-weg, Tenbosch, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgsrVxQ49vR7OZdgVjoB1NWhgyOw7FWJjvdLX3wTmAIHNqN6YfS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R8 500  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Ngwenya Road Tenbosch 1340 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.373414857113 31.861300991402
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za