- 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Ngwenya Road, Tenbosch, Komatipoort, 1340, Mpumalanga Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Buckler’s Africa Lodge is 'n oase op die oewer van die Krokodilrivier teen die grens van die Krugerwildtuin.
Hierdie grasdakgebou het hoë plafonne en beslaan sowat 5 hektaar se tuine en bosveld. Dit bied 'n pragtige uitsig en is net 'n paar meter vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin.
Verblyf bestaan uit selfsorgwoonstelle. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, lugversorging, satelliet-TV, 'n kombuisie en 'n uitsig oor die tuin of rivier.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Ontspan langs die swembad en kyk hoe die wild naderkom, of ry na die Krugerwildtuin wat net sowat 6 km hiervandaan is. Mosambiek se kus en Swaziland se berge is net sowat 'n uur se ry vanaf Buckler's en bied 'n hele rits aktiwiteite en avonture.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Shelton Mapiye Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Ngwenya Road, Tenbosch, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Buckler’s Africa Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ngwenya Road, Tenbosch, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Sien kaart- 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang