4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - McGregor Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Buitehof Kelder is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op 'n plaas buite Robertson op die McGregor-pad.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 'n oopplan-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet het. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat op versoek in in 2 enkelbeddens omskep kan word, en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed.
Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. In die sitarea is gemaklike rusbanke. Die eenheid het ook 2 stoepe en 'n braai-area met sitplek.
Robertson en McGregor bied fantastiese restaurante en 'n verskeidenheid wynplase langs die Breederivier.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Madeleine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 77
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- McGregor Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Buitehof Kelder het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
McGregor Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang