Buitehof Kelder
Opsomming van Resensie
Ben V - Des 2020
Gemiddeld
Mooi omgewing en rustig. Baie vriendeike gasvrou.
Gerhard V - Des 2020
Gemiddeld
Heerlik, stil, mooi omgewing, gasvryheid!
Riana M - Des 2020
Gemiddeld
Heerlik en rustig op plaas.
Riana R - Nov 2020
Gemiddeld
Gesellig en gerieflik.
Buitehof Kelder's terugvoer
Ek is so bly dat jul lekker gekuier het! Kom gerus weer!
Minrie S - Okt 2020
Gemiddeld
Tranquil absolute gem in the heart of the winelands. Very clean, spacious, best hot showers, friendly host, beautiful, safe setting. Best braai area with wingerd stompies provided.
Lees meerBuitehof Kelder's terugvoer
Dit was so lekker om jul hier te hê en ons is baie dankbaar dat jul dit so geniet het! Kom gerus weer!
Ken S - Mrt 2020
Gemiddeld
Ongelooflike waarde vir geld.
Buitehof Kelder's terugvoer
Dit was die grootste plesier om julle op die plaas te hê. Kom gerus gou weer.
Birgit E - Feb 2020
Gemiddeld
Absolutely loved the serenity.
Christiaan C - Feb 2020
Gemiddeld
Baie mooi area, wooneenheid prakties en die gasvryheid was topklas.
Kallie S - Sep 2019
Gemiddeld
Pragtige, rustige en baie goed toegeruste woonplek.
Buitehof Kelder's terugvoer
Baie dankie vir die mooie resensie! Ons is so bly dat jul lekker gekuier het!
Kom gerus weer!
Rehana T - Sep 2019
Gemiddeld
Goeie gasvryheid, baie mooi plek!
Ruan V - Aug 2019
Gemiddeld
Stil, kalm en netjies.
Buitehof Kelder's terugvoer
Ons is so bly dat jul lekker gebly het.
Kom gerus weer!
Anja L - Jun 2019
Gemiddeld
Plaas wegbreek.
Alizia M - Mrt 2019
Gemiddeld
Pragtige moderne plek!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Beautiful modern place!
We loved our one night stay at Buitehof! The unit is lovely decorated and modern with all the necessary requirements for a self-catering unit! We enjoyed having some wine under the front vine pergola and a lovely braai at the back boma. We will definitely recommend Buitehof to anyone finding themselves in the area. Lovely and friendly hosts and dogs!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Buitehof Kelder's terugvoer
Ag baie dankie vir die mooi ‘review’! Kom asb weer! Groete
Michelle V - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie gemaklik, skoon, netjiese plek. Goeie gasvryheid van die eienaars. Lieflike honde!
Marilize B - Okt 2018
Gemiddeld
Alles was perfek!
Buitehof Kelder's terugvoer
Dit was ‘n groot plesier. Ek is bly jul het dit geniet.
Desire O - Aug 2018
Gemiddeld
Plekkie van goud.
Buitehof Kelder's terugvoer
Dit is so lekker om so ‘n mooi boodskap te kry. Baie dankie dat jul die woonstel in so ‘n skoon en netjiese toestand agtergelaat het. Kom gerus weer.
Madelein P - Jul 2018
Gemiddeld
Skoon, netjies en praktiese verblyf.
Roxanne V - Jun 2018
Gemiddeld
Baie mooi, skoon en lekker geleë plus bitter vriendelike eienaars.
Buitehof Kelder's terugvoer
Dankie dat jul by ons gebly het. Dis altyd lekker om sulke lekker gaste te hê, kom gerus weer.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McGregor-straat, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom