+18
Selfsorg in Breederiviervallei

Buitenstekloof Witkruis Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Murielle V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Remote location perfect for a couple or group of friends. The cottage is rustic but clean and comfortable. We did not miss anything; the shower was great and the indoor braai area big enough for 2 to 3 people. The location is superb, remote and peaceful with lots of walks to do, relax by the dam or visit the surrounding area. The only negative was that the waterfall trail is not maintained and poorly indicated, which made the hike not so enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Buitenstekloof Witkruis Cottage
Hi Murielle, We are so happy that you enjoyed your stay in our peaceful piece of nature in the mountains. We appreciate your feedback and wanted to let you know that the waterfall route is receiving attention and will be accessible to visiting guests. We look forward to welcoming you back soon! Blessings, Marié

Lyn D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Mountain peace and quiet. This set of cottages (we stayed in Witkruis, the first one which is set away from the next two) is set on a farm in a narrow, secluded kloof. Perfect for a quiet getaway. The scenery is beautiful and the walk/hike up the valley from the cottage, past the homestead, is gorgeous and a wonderful way to spend an active morning or a full day. The cottage is very comfortable, but there was no hot water (due to solar power and clouds) unless one ran a dam-full down the drain first. The uncovered outside fireplace cannot be used if it rains. The reason I gave security 4 is that we are not aware of a main gate that is locked at night, but being on a winding, narrow one-track gravel road a way up the kloof to the house, it is unlikely there'd be any problems. All in all, we would definitely come back to this bit of heaven on earth. We loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Buitenstekloof Witkruis Cottage
Thank you for your review! We are so glad that you enjoyed your stay in Witkruis and the lovely hikes up in the kloof. We rectified the hot water for the shower, but one has to keep in mind that the outside temperature also plays a role in heating up the water. Fortunately, the inside fireplace can be used as a braai as well, should it rain, and it is quite safe on our farm as it is situated deep in the kloof. We look forward to welcoming you back soon. Blessings, Marié

Leila L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2025

Lovely little off the grid cottage surrounded by mountains. It was a lovely stay! We were happy we could bring our dogs! Check-in was easy, check-out was easy. We had to be frugal with the electricity, so it got quite hot at times, but I love that it is off the grid and self-sustaining. We went on a 2-hour hike with the dogs. Watching the little birds from the stoep was lovely! Lovely little cottage, and the dogs enjoyed it, too!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Buitenstekloof Witkruis Cottage
Thank you for your review, Leila! We are so happy that you enjoyed your stay and rested well in the beautiful nature and mountains all around. As for the hot weather, as you know, we supply our guests with rechargeable fans which helps a lot. Otherwise, the private plunge pool with a view also provides welcome relief while enjoying the beautiful mountain view all around. We look forward to welcoming you back in the near future. Blessings, Marié

Christine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Pragtige natuur en sterrehemel. Rus vir die siel. Ons het lekker gebly, maar daar was 'n paar kriewelinge: Die sonkragpanele is wonderlik, maar het begin skreeu vroeg die Vrydagaand en bietjie later die Saterdagaand. Die mees irriterendste waarskuwing geluid elke uur tot die volgende oggend. Ek vermoed die batterye moet vervang word, want ons het die ligte minimaal gebruik, so dit los net die yskas wat krag getrek het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marie
Buitenstekloof Witkruis Cottage
Christine, ons waardeer jou terugvoer en sal beslis aandag gee aan die solarstelsel. Gelukkig kon Gerald die probleem vir julle uitsorteer. Ons is bly dat julle die pragtige natuur en sterrehemel geniet het. Ons sien uit daarna om julle binnekort terug te verwelkom. Blessings, Marié

Tim R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2026

For nature lovers. Lovely surroundings in the kloof; the cottage is rustic but comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marie
Buitenstekloof Witkruis Cottage
Thank you, Tim, we appreciate your feedback! We look forward to welcoming you back soon. Blessings, Marié

Alita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Dapper Stapper! Die asemrowende uitsig vanaf die stoep, die pragtige staproetes en die feit dat ek my dierevriende kon saamvat, het alles die moeite werd gemaak. Ongelukkig het ons die hele naweek gesukkel met kragprobleme en het ook 2 aande nie warm water gehad nie. Sal ek dit aanbeveel? Beslis! Neem net genoeg kerse of olielampies saam en staal jou vir 'n koue stort.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marie
Buitenstekloof Witkruis Cottage
Hi Alita, Dankie vir jou terugvoer. Ons het alreeds die kragprobleem uitgesorteer en sal aandag gee aan die warm water. Ons vra dat gaste ons dadelik laat weet as daar 'n probleem is sodat ons dit so vinnig as moontlik kan uitsorteer. Ons is bly julle het pragtige natuur en rus en stilte geniet! Blessings Marié

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Debbie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2025

Pragtige omgewing en rustigheid, maar teleurgesteld in die kothuis. Goeie ligging, pragtige omgewing. Die kothuis het baie potensiaal, maar is swak onderhou en het baie aandag nodig. Definitief nie R1,390 per nag werd nie. Sonkragstelsel was problematies. Ons het 'n dag vroeër vertrek as wat bespreek was. Stoep se plafon/dak deurtrek van vlermuise, dus konstante mis op die stoep. Res van die wildelewe was besonders om te ervaar.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Marie
Buitenstekloof Witkruis Cottage
Dankie vir jou terugvoer, Debbie. Die probleem wat julle ondervind het met die vlermuise is uitgesorteer. Blessings Marié

Annamarie D
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Mooiste natuur en stilte. Die enigste probleem was die 10h00 uitgaan, so my vrou kon dit ongelukkig nie beleef nie, want sou dan moes sit en wag vir 5 ure op 'n ander plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Buitenstekloof Witkruis Cottage
Dankie vir jou positiewe terugvoer, Annamarie. Ons is bly dat jy jou verblyf geniet het. Ons is egter altyd oop vir 'n versoek om later uit te boek as daar nie gaste dieselfde dag inkom nie, en sou julle beslis die grasie verleen om later uit te boek. Ons sien uit daarna om julle binnekort terug te verwelkom. Blessings Marié

Marita K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Godgelooflike ervaring om so naby aan jou Skepper se skepping te kon wees. Weens onvoorsiene omstandighede buite ons beheer (stormweer) moes ons noodgedwonge vinnig oppak Sondagaand. Daar is geen selfoonopvangs en dit het onophoudelik gereën, so ons het binne 'n uur klaar gepak en 7 uur Sondagaand teruggery Kaap toe. Ons het net betyds teruggekom, anders was ons ook van die mense wat vasgevang was met die oorstromings. Ons beveel die verblyf met die grootste vrymoedigheid aan as jy wil "connect" met God en Sy skepping. Hier kan jy vir seker weer herlaai. Jy het die nodige geriewe om te doen wat jy tuis ook kon doen as dit by etes kom. Alles is daar. Jy mis nie eens jou luuksighede van jou huis nie. Daar is 'n heerlike kaggel asook 'n gasverwarmer. In die somer is daar baie meer aktiwiteite om aan deel te neem, soos fietsry en die staproetes doen, asook die voëls bewonder, en die pragtige plantegroei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Buitenstekloof Witkruis Cottage
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Marita! Ons waardeer dit en is bly julle het julle verblyf geniet in ons stukkie paradys. Ons sien uit daarna om julle binnekort terug te verwelkom om weer te kom rus in Sy teenwoordigheid en skepping. Blessings Marié

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 111

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 285
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 285
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 285
per nag (plek vir 3)
Bespreek

R60, Buitenstekloof Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe75e13fd449350b78fa7f0fd6ad6e5e24ac58b717d5cde077d7ca6f6f919a972353f1af65301280a90c272e0720d6e0d0ad6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 285 per nag, vir 3 mense 19 5 1 5 R60 Buitenstekloof Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.72074462685 19.765197736739
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang