+36

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Guillaume P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Great environment and private. Our stay was nice and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Huis is perfect vir gesin met 1 of twee kinders. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mervin K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Most enjoyable. Most enjoyable and relaxing stay at the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2026

Rus vir die siel. Fantastiese uitsig en pragtige ligging van die bungalow!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2026

Good setting but indoor braai unsuitable and gas geyser tricky. All was good except (1) indoor braai smokes back into the bungalow; open bathroom window as advised, but it did not help. Braaied outside the next night. (2) Gas geyser is tricky; you have to open the basin tap and shower tap to keep the flame on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.0
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Erina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beste ligging met die mooiste uitsig. Ons alle verwagtinge oortref. Mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian M
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

What a piece of magic. Location could not be better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annell W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2025

Net absolute rus en vrede. Dit is 'n pragtige plek waar jou siel rustig kan raak, met die klanke van die see en die heerlike see-sproei is betowerend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selwyn C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Mrt 2025

Baie mooi uitsig en dit is omtrent dit. Baie lekker gebly alhoewel ons 'n dag vroeër moet plek verlaat omdat dit ingereën het. Groot gat in die dak wat in reen. Kon nie die kans vat met 'n kind saam ons nie. Baie mooi uitsig van braai en voordeur. Sal dit nie voorstel as jy 'n kleiner kind saam het nie. Stort se warm/koue water werk nie so lekker.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 129

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Doempie Rylaan, House 13, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4ad180a545fffed5fe2dad7786fcb91a4451d56763234fdbd46367a3c22e8feb4e06337acbe11e0744dda5448d6177593a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Doempie Rylaan House 13 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.669284772362 19.513087037048
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang