Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bungalow 13 by Salted Fynbos Staying

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doempie-rylaan, Huis 13, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bungalow 13 by Salted Fynbos Staying is 'n bekoorlike selfsorghuis in die idilliese kusdorpie Pearly Beach geleë en bied 'n asemrowende stranduitsig. Dit is perfek vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige verblyf stapafstand van die strand af.

Dié lieflike kothuis bied slaapplek aan 4 tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n binnebraai, etenstafel, kombuis en 'n slaapbank vir 2 ekstra gaste. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, rooster, braaitang, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6.

Gaste kan al fresco-etes geniet en op die stoep rondom die ingeboude buitebraai kuier, terwyl hulle die uitsig oor die see bewonder. Daar is direkte toegang tot die strand en gaste kan aktiwiteite soos visvang en swem geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Bungalow 13 by Salted Fynbos Staying sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Bungalow 13 by Salted Fynbos Staying
Netheid
4.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 17

Jaar gelys 2

Ligging

  • Doempie-rylaan, Huis 13, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bungalow 13 by Salted Fynbos Staying het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doempie-rylaan, Huis 13, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86569bf307df29824816ce005ac83168064c6ebe02391399b0e548f7f225a59920d17af0715c2d3330ab3cbe4ca8f2dc2830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Doempie Rylaan House 13 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.669284772362 19.513087037048
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem