8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Steenbok Street, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Burger Strandhuis is 'n pragtige vakansiehuis in die hartjie van Kleinbaai en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met see-uitsigte vanaf die balkon. Hierdie huis is binne maklike bereik van die strand.
Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet. Drie van die slaapkamers het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die vierde slaapkamer. Die 3 badkamers het elk 'n bad of 'n stort.
Die oopplan-kombuis lei na die sitarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die huis het 'n braai-area met 'n ingeboude braai, 'n kaggel, 'n etenstafel, 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke.
Die huis lei na 'n balkon en 'n groot tuin met 'n beskutte buitebraai-area met sitplek. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Liani Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 27 Steenbok Street, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Burger Strandhuis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Steenbok Street, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang