Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (20)

Resensies van Kleinbaai

4.5 / 5  
volgens 67 resensies
Lees regte resensies van Kleinbaai van 67 geverifieerde gaste.
Indien jy Kleinbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kleinbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinbaai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kleinbaai Akkommodasie

26 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kleinbaai

Aire del Mar is in Kleinbaai, sowat 3 km vanaf Gansbaai geleë. Die gastehuis is stapafstand van die hawe af wat bekend is vir haaihokduikavonture en walviskyk-avonture. By Aire del Mar Guesthouse word gaste beder...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kleinbaai

Pik 'n Wyntjie bied gerieflike selfsorg-akkommodasie met uitsigte oor die Kleinbaai-kuslyn. Dis stapafstand vanaf Kleinbaaihawe waar die haai- en walvisbote wegtrek. Die selfsorgwoonstel is privaat en het sy eie in...

10% af Aanbod!
VanafR2 300
R2 070
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kleinbaai

The Wandering Albatross is 'n vakansiehuis in Kleinbaai. Daar is 3 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die leefarea het 'n slaapbank wat lei na 'n klein badkamer. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste k...

25% af Aanbod!
VanafR1 530
R1 148
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Van Dyks Bay, Kleinbaai

Villa Jondé is in 'n privaat ontwikkeling in Van Dyksbaai, Gansbaai geleë. Die eenheid het 2 slaapkamers, een met 2 enkelbeddens en die ander met 'n dubbelhemelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, en...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kleinbaai

Shark Cove Gaste Eenheid is in Van Dyksbaai, 400 m vanaf die strandfront. Dié kamer is op die eienaar se perseel, maar het 'n privaat ingang. Die gastekamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Dyks Bay, Kleinbaai

Islandview Accommodation bied slaapplek aan 4 gaste en is in Van Dyksbaai geleë. Die huis het 2 slaapkamers wat ’n badkamer met ’n bad en stort deel. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer h...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kleinbaai

Nell's B&B bied akkommodasie in luukse en suite- dubbelkamers met privaat balkonne wat uitkyk oor die see. Ons bedien smaaklike plaasstyl- of seekos-ontbyte. Gratis WiFi is beskikbaar. Die B&b is binne loopafstand ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kleinbaai

Windsong Boetiek Akkommodasie is in Van Dyksbaai geleë. Die eenheid is ideaal vir 'n paartjie, sakereisiger of oornaggas. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Kleinbaai

After8 Bed and Breakfast is ’n pragtige, huislike gastehuis, 60 m vanaf die Kleinbaai-hawe in Stilbaai. Dié gastehuis word deur die eienaars, Chrissy en Colin, bestuur, en hulle bied persoonlike aandag en diens w...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kleinbaai

Great White Accommodation is in die hartjie van Kleinbaai in Gansbaai geleë. Die eenhede is net 'n hanetreetjie vanaf die Kleinbaai-hawe waar die toerisme-bedryf weens haaihokduik en -kyk floreer. Die eenheid is ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kleinbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Gansbaai blad indien jy na meer Gansbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za