+29

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kareleen N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

N Plekkie waar jy sommer tuis voel. Burrough Place is een van die beste gastehuise waar ek al gebly het. Die plek is baie netjies en skoon, en die gasvrou is baie vriendelik en oulik. Ek sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Still my favourite B&B in George. Good, as always. Friendly staff. Nice breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda T
1 nag
5.0
Mrt 2026

Vriendelike ontvangs. Netjiese skoon kamers. Ontbyt met sorg en aandag voorberei. Ontvangs was vriendelik. Kamers baie netjies, skoon en ruim. Lieflike tuin. Het ons akkommodeer deur ontbyt vroeër aan te bied. Dit word opreg waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizelle N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Very comfortable and exceptional. Excellent in every aspect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martjie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Onverbeterlik. Heerlik gebly. Dezi is 'n fantastiese gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saskia G
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2026

Perfect. Excellent and felt safe as a single woman.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Harry L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great spot in George. We stay here every year for the Garden Route Rare Plant Festival. Great spot!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre B
1 nag
5.0
Jun 2025

Excellent, very happy. Fantastic venue. Well situated within very close range of the city centre, thus excluded from all the city noise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Overall very enjoyable, will definitely go back. Felt so welcome, the garden is beautiful, the room was beautiful and clean, and breakfast was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

‘n Moderne gastehuis met lieflike kamers, heerlike ontbyt en gasvryheid. Burrough Place was ‘n wonderlike rusplek na ‘n lang rit. Die kamer is modern en was skoon en netjies. Ons het die stort in die en-suite geniet. En dit is altyd lekker om koue botteltjies water en vars melk in ‘n yskas in jou akkommodasie te vind. Die tuin is lieflik met ‘n groot groen grasperk wat gaste kan geniet vanaf die stoele wat buite voor die kamers is. Die gastehuisbestuurder het ons baie welkom laat voel en sy het ‘n heerlike ontbyt vir ons voorgesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Burrough Place Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek

80 CJ Langehoven Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46a14c230ca08633f29d77776e898395302fe0bc8198505e79b6f6d32623ec1f1cdcd5f237a905db605eb521e058b3505979?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 80 CJ Langehoven Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.952117622151 22.438652515411
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang