Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsten T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Tranquil, spotless, beautiful garden, and exceptional hosts. Absolutely loved our stay at Bush Baby. A stunning, tranquil garden setting, spotless and beautifully maintained, with warm and welcoming hosts. A peaceful gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margeret J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Pragtig, tuin is iets besonders, dekor is fantasties. Sal permanent hier kan bly. Fantastiese plek by die see met 'n bos atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
1 nag
5.0
Des 2025

Liefde met die eerste oogopslag! Die plekkie het my asem weg geslaan. As jy lief is vir natuur en voeltjies, dan is dit die wegbreek vir jou. Alles is baie gerieflik en silwer skoon. Ek het die groot TV geniet. Die dekor is so mooi en uniek! Mens kan sien mense met 'n kuns agtergrond en liefde vir die natuur het die woonstel gedekor. Daar is 'n heerlike stoep waar ek rustig kon ontspan en die stort se water is baie warm! Nooit geweet hierdie deel van Sedgefield bestaan nie en sal beslis terug wees. Dis stunning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunet V
1 nag
5.0
Nov 2025

Heelik. Heerlik. Lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

A pleasure. Tranquil garden setting with a combination of artistic components and engineering precision in the cottage. Loved the smell of the dune vegetation and the coffee. Definitely recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarisa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het oornag daar oppad na Plettenbergbaai. Die eienaars was vriendelik. Wat 'n lieflike plek met die mooiste tuin, pragtige voëls. Die woonstel self was pragtig en netjies. Ons het dit baie geniet en ek sal definitief weer daar oorslaap. Die plek is baie mooier as die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene N
1 nag
5.0
Sep 2025

Ek wil weer gaan! Die stoep en tuin is 'n groot bonus en beslis 'n lushof met baie verskillende voëls.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

A lovely getaway. We had a wonderful stay at Bush Baby. Waking up to John's beautiful garden was a treat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgens S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Bush Baby was 'n sprokies oornag plek! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kim Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Pacific Close, Cola Beach, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b3dc806c125d6e7773dbe5d04ca77e23a79c4d73b408df97845440373f7703abbc65c9c8a1ca2ef6717cc51882a7836965f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 7 Pacific Close Cola Beach 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.035409776014 22.820551309598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang