+40
Selfsorg in Bela-Bela

Buyskop Lodge, Conference and Spa

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 210 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Mitsie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Absoluut heerlik, behalwe 'n minder goeie nagrus a.g.v. die swakker kwaliteit matras. Ek sal hulle vir seker aanbeveel. Ek sal wel net 'n paar voorstelle wil doen: 1. Bedkassies aan die kante van die bed, asook bedlampies. 2. 'n Stortmatjie wat die water absorbeer, want tans loop dit die hele vloer vol en 'n persoon sal maklik kan gly. 3. Blindings of gordyne by die voordeur, want tans is daar geen privaatheid (veral saans wanneer die ligte aan is) in die kombuis- en sitkamergedeelte nie. 4. 'n Better kwaliteit matras op die dubbelbed sal verseker 'n groot verskil maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Silas G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Peaceful. Perfectly peaceful and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Rustige wegbreuk. Die verblyf was perfek, lekker rustig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Great kuier. Baie lekker gebly. Alles was na wense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons sal beslis weer daar tuis gaan. Ons het baie lekker gebly. Daar is alles wat ons nodig gehad het. Dit is so rustig daar met net die voëls se getjirp. Die kameelperde en zebras het ons gereeld kom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie goed. Baie lekker, dankie. Dit was baie skoon en stil, ons geniet, dankie. Ons sal weer kom met die kinders, vriende en gesin. Jan is baie goeie mense en die ontbyt was baie lekker Sondagoggend, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morokwe L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Beautiful. It was amazing and the hike was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Takalani M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Great. It's a good place allowing for interaction with nature. We had a good time. It was during thunderstorm days and whenever it rained, the electricity would be gone. One needs to bring alternative options for light and cooking (e.g. gas).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2026

Rustige omgewing, lekker bosveld atmosfeer! Definitief, kom gou weer!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thandeka M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Peaceful, best for bonding (couples or family) great for kids too. i loved it! The tranquility of the place is amazing, i especially enjoyed the mornings, and late afternoons when the animals came out to play. oh i was so upset not having seen the Giraffes, and as we were leaving the lodge , the came to say Hi. that was the cherry on top.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 210

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R1 100
33 % AF
R1 100 R734
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
33 % AF
R1 100 R734
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 100
33 % AF
R1 100 R734
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R101, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 96 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a783a4e3b2627a933a6cfccfa0d012867035867d8a1c7c5dcb5c010d5bde3f42b3aae30c628b8ab639f6b80659bbf07faf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R734 per nag, vir 2 mense 210 5 1 5 R101 Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.86457 28.32762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang