+40
Selfsorg in Bela-Bela

Buyskop Lodge, Conference and Spa

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 205 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Jackie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Rustige wegbreuk. Die verblyf was perfek, lekker rustig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Great kuier. Baie lekker gebly. Alles was na wense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons sal beslis weer daar tuis gaan. Ons het baie lekker gebly. Daar is alles wat ons nodig gehad het. Dit is so rustig daar met net die voëls se getjirp. Die kameelperde en zebras het ons gereeld kom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie goed. Baie lekker, dankie. Dit was baie skoon en stil, ons geniet, dankie. Ons sal weer kom met die kinders, vriende en gesin. Jan is baie goeie mense en die ontbyt was baie lekker Sondagoggend, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morokwe L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Beautiful. It was amazing and the hike was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Takalani M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Great. It's a good place allowing for interaction with nature. We had a good time. It was during thunderstorm days and whenever it rained, the electricity would be gone. One needs to bring alternative options for light and cooking (e.g. gas).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mapela Theresia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Excellent. Fabulous, I don't mind coming back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amalinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Rustig. Ons het die wonderlikste huweliksherdenking naweek by Buyskop Lodge and Spa gehad. Die omgewing in die bos is absoluut pragtig, met diere wat naby rondbeweeg, wat die ervaring besonders en rustig gemaak het. Die lodge was besonder skoon, gemaklik en goed onderhou. Wat die meeste uitgestaan het, was die stilte en rustigheid — dit is die perfekte plek om werklik af te skakel en te ontspan. Ons kon niks fout vind met ons verblyf nie en sal dit sterk aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na ’n rustige wegbreek. Ons sal beslis weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

A. M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2026

Memorable stay with wildlife sightings and excellent security. Our stay was wonderful. We had visits from zebras and monkeys, and we also spotted springboks in the distance, which made the experience truly special. The security guards patrolling the lodge in the evenings added greatly to our sense of comfort and safety. As a small improvement, I would recommend updating the bedding and ensuring the windows are cleaned before guests arrive, as the lodge boasts a beautiful view that deserves to be fully enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lazarus N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

We stayed in chalet 2. Owners must get rid of cockroaches in the kitchen sink. It was an excellent stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 205

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R101, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 96 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a783a4e3b2627a933a6cfccfa0d012867035867d8a1c7c5dcb5c010d5bde3f42b3aae30c628b8ab639f6b80659bbf07faf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 205 5 1 5 R101 Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.86457 28.32762
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang