LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+40
Selfsorg in Bela-Bela

Buyskop Lodge, Conference and Spa   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 233 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
John D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Definitely going to book again. Very nice place nestled in the bush, really awesome to be in the bush away from the hustle and bustle of town, quiet and peaceful, good place to relax and unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika E
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Werklik 'n plek waar 'n mens kan ontspan en die natuur geniet in gemak. Chalet was mooi skoon, netjies en modern. Dit het alles ingehad wat jy moontlik kon nodig kry. Die pad na die chalets was nogal ongelyk, maar ek neem aan dis maar a.g.v. die reën. Ons het diere gesien, wat 'n bonus was. Dis stil en rustig daar - dink in die somermaande sal dit bitter mooi wees, as alles mooi groen is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Amazing. The place is amazing. Can't wait to go with the whole family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caronet P
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Heerlik. Gemaklik, baie goed ingerig, rustig en baie vriendelike staf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Callie V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Nice en vriendelike mense. Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Sal voorstel dat beligting in chalets verbeter word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Good place to recharge and enjoy the bush. Enjoyable and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Affordable tranquillity in the bush. Peaceful and relaxing stay in the well-equipped and comfortable thatched bush chalet. Clean, warm and close to Bela Bela. Check your car's suspension first. Bring blankets and towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Peaceful, warm, happy, amazing. Our stay was absolutely amazing! The host was very kind and friendly! The unit was spotless and was very warm for a winter season! There were a family of Springboks and Giraffes on the premises, which was a plus. The security guards also made us feel extra safe!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Natuurlik en gerieflik. Baie mooi en netjiese eenhede in die natuurskoon waar jy elke oggend gegroet word met zebra's en kameelperde amper op jou voorstoep. Eenhede is ten volle toegerus en naby Warmbad geleë as jy vinnig inkopies wil doen. Ideaal vir 'n natuurwegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mitsie S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Absoluut heerlik, behalwe 'n minder goeie nagrus a.g.v. die swakker kwaliteit matras. Ek sal hulle vir seker aanbeveel. Ek sal wel net 'n paar voorstelle wil doen: 1. Bedkassies aan die kante van die bed, asook bedlampies. 2. 'n Stortmatjie wat die water absorbeer, want tans loop dit die hele vloer vol en 'n persoon sal maklik kan gly. 3. Blindings of gordyne by die voordeur, want tans is daar geen privaatheid (veral saans wanneer die ligte aan is) in die kombuis- en sitkamergedeelte nie. 4. 'n Better kwaliteit matras op die dubbelbed sal verseker 'n groot verskil maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 233

Op LekkeSlaap 14 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R101, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 96 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a783a4e3b2627a933a6cfccfa0d012867035867d8a1c7c5dcb5c010d5bde3f42b3aae30c628b8ab639f6b80659bbf07faf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 233 5 1 5 R101 Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.86457 28.32762
Soek in 'n groter streek