+48
Selfsorg in Tulbagh

By Oude Tol Farm Bougain Villa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Frederick Deon M
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Lekker ontspanne. Ons het die verblyf geniet. Dit het gereën, maar die kaggel was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lulu V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ruim en netjiese verblyf. Ons het die verblyf geniet, dit is 'n ruim netjiese woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Ons moes in Tulbagh verblyf soek omdat ons 'n troue aangehad het. Die eienaar was baie gaaf en vriendelik. Ons het lekker gebly, al was dit net vir 2 (vinnige) aande. Alles wat ons benodig het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathryn M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2026

Simple, comfortable, lovely view and nice to be on a working farm. Our stay was very pleasant. The space is relatively simple but comfortable and had all the necessary amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hadi
By Oude Tol Farm Bougain Villa
Thank you for your visit and the positive review.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bonte E
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Peaceful. Great - comfortable and enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaleen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gerieflik en veilig. Voldoen aan verwagtinge. Vriendelike ontvangs, gerieflike verblyf in 'n pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Lieflike tyd gehad. Lieflik, ruim en rustig. Ons het 'n baie lekker tyd gehad en sal definitief teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Lekker, veilig, gasvry. Baie dankie. Sal beslis weer gaan. Gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik en het uit haar pad gegaan sodat my dogter 'n heerlike verjaarsdag kon hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Relaxing farm stay. Such a lovely stay. Hosts are friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hadi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 93

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek

R46, Oude Tol Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd43ba90202186f427c7f8f10069c0b63580474de86becca70f89dc8825869112c5cd08f4cabdbe654bf106f61579ef12d389?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 82 5 1 5 R46 Oude Tol Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.314652004923 19.09092582209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang