+23
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

C'est La Vie Self Catering Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Marele L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

So lekker hier gebly met die see in jou ore, is dit al geraas! Hemels. Was so lekker om hier te bly en die omgewing is lekker stil. Uitsig is wonderlik en met die see se gedruis in jou ore is dit fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
C'est La Vie Self Catering Apartment
Baie dankie Marele. Hoop ons sien julle gou weer. Groete.

Alecia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Clean, relaxing, great hosts. Our stay was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
C'est La Vie Self Catering Apartment
Thanks for the wonderful review.

Cobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was besonders. Beplan om Junie 2026 weer daar te kom bly. Fantastiese plek met 'n geweldig mooi 180 grade uitsig oor die see. Baie maklik om daar uit te kom en dit is 'n mooi groot blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
C'est La Vie Self Catering Apartment
Baie dankie. Hoop ons sien julle in Junie. Groete.

Annette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

See uitsig! Die plekkie is pragtig, lekker ruim, baie netjies met die mooiste detail. 'n Mens voel sommer dadelik welkom. Die eenheid het alles wat nodig is en 'n stunning see-uitig. Die straatparkering is die einste wat ons nie so gemaklik mee gevoel het nie. Ons sal die plekkie vir seker aanbeveel vir 'n onvergeetlike kuier in Melkbosstrand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Quinton L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Very peaceful and relaxing. Very peaceful and relaxing. Just what I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kerry-Ann S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2026

Pleasant. It was neat and adequate, but not ideal. Stairs to the unit are very steep. The seating in the lounge area looks cute but it is not comfortable - you cannot really lie and relax to watch TV. It is well stocked in terms of dishes etc, but no real place for groceries. WiFi is not great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Annalize N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Mooi uitsit met 'n gemaklike plekkie om te slaap en som twee plekke om te braai. Dit was die lekkerste plekkie gewees met die beste geriewe en alles wat mens nodig het vir 'n fantastiese vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Jacques en Gerda is vriendelik, behulpsaam en dit was 101%. Netjies, luukse wooning 101%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doret D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pragtige eenheid, gasheer en vrou baie vriendelik. Loopafstand van strand. Heerlik gebly, alles wat nodig is, is daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

106 Charles Hoffe Street, Van Riebeeck Strand, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39c1de97474b56941022d9959f9d27ae0bc668625849fd15cba7d78e15161ad361523b40f4055933832a86776b334d07c086?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 81 5 1 5 106 Charles Hoffe Street Van Riebeeck Strand 7437 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.696538275734 18.441910028687
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang