Van Riebeeckstrand Akkommodasie by C'est La Vie Self Catering Apartment | LekkeSlaap
+15

C'est La Vie Self Catering Apartment

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir C'est La Vie Self Catering Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Bertha M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plekkie met asemrowende uitsig.

Sal dit absoluut aanbeveel en gaan self ook weer daar bly. Als was perfek. Van blyplek tot ligging en selfs gasheer. Baie dankie.

C'est La Vie Self Catering Apartment's terugvoer

Baie dankie Bertha vir die mooi "review". Ek hoop werklik dat alles reg sal uitwerk vir julle in die komende maande. .

C'est La Vie Self Catering Apartment
Bea S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek.

Het my tyd by julle verskriklik geniet. Die woonstel is baie mooi en netjies bymekaargesit. Die uitsig is besonders.

Bernd J - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernd J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige woonstel, met 'n pragtige uitsig, 1 blok van die strand, met alles wat jy nodig het.

Ons het ons 3 weke lank deeglik geniet. Jacques en Gerda was vriendelik en verwelkomend en het aandag geskenk aan elke klein behoefte. Die woonstel is op die boonste verdieping, geniet pragtige uitsigte en is pragtig versier om daardie ontspanne vakansie-gevoel te gee. Ons sal beslis weer daar bly as ons Kaapstad besoek

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A lovely apartment, with stunning views, 1 block from the beach, with everything you could need.

We thoroughly enjoyed our 3 week stay. Jacques and Gerda were friendly and welcoming and attended to every little need. The apartment is upstairs so enjoys lovely views and is beautifully decorated to give the holiday relaxed feeling. We definitely will stay there again when we visit Cape Town.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

C'est La Vie Self Catering Apartment's terugvoer

Thanks for the review Bernie and thank you for the gift.

Regards,
Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Lana B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a wonderful, relaxing stay by the beach.

My husband and I had such a peaceful stay here. It's right by the beach and located in a quiet area. The hospitality we received from Jacques was also lovely.

C'est La Vie Self Catering Apartment's terugvoer

Thanks for the lovely review Lana. May you have a wonderful marriage.

C'est La Vie Self Catering Apartment
Andre O - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie gerieflik en goed ingerig. Die enigste voorstel is dat hulle dalk moet oorweeg om gemaklike rusbank in braaivertrek te plaas, want die huidige bankies is mooi maar nie gerieflik om lank op te sit en TV kyk nie. Ons het maar in kamer op bed TV gekyk. Lekker stil en mooi uitsig op see.

C'est La Vie Self Catering Apartment's terugvoer

Baie dankie vir die voorstel Andre. Ons het nog nie voorheen klagtes/voorstelle gehad oor die gerieflikheid van die rusbanke nie. Ons sal vir seker spoedig werk maak daarvan en as julle weer kom kuier sal daar ander rusbanke wees. Vriendelike groete, Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Wendy E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf

Ons het heerlik gekuier by C'est La Vie Self Catering Apartments, pragtige uitsig! Skoon, netjies en kraakvars linne. Ons was bederf met vonkelwyn in die yskas en sjokolade op die bed!

Adalene K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adalene K

Pragtige, perfek ingerigte verblyf!

Pragtig, oulik ingerig en baie cozy! Sal die see-wegbreek vir almal aanbeveel. Dierbare eienaars wat mens welkom laat voel. Mooi see-uitsig daarby. Sien julle weer.

C'est La Vie Self Catering Apartment's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Adalene. Ons hoop ons sien julle gou weer. Geniet die res van 2018
Groete
Jacques en Gerda

C'est La Vie Self Catering Apartment
Heidi U - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing break.

My partner and I spent 2 nights at C'est LA Vie, we had an amazing relaxing weekend. The accommodation was perfect and had everything we needed, will definitely recommend to family and friends.

Lewies V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lewies V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese waarde vir geld.

Vanaf dag een met ons aankoms het Jacques uit sy pad uit gegaan om dit vir ons aangenaam te maak. Die wyn in die yskas was 'n lafenis. Die beste sonsondergange wat jy ooit sal beleef in die Kaap. Sal beslis die plek weer besoek en beveel dit ten sterkste aan.

C'est La Vie Self Catering Apartment's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Lewies. Ek hoop julle het n wonderlike 2017.
Groete
Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Quentin V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin V
Gesin met klein kinders

Goed toegerus!

Ons het baie lekker gebly. Was baie goed toegerus met alles wat jy nodig gaan hê. Al wat kort is parkering onder skadu.

C'est La Vie Self Catering Apartment's terugvoer

Dankie Quentin vir die resensie. Groete Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Andre M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kyk die see. Van daar tot doer!

Jacques en Gerda is baie ontvanklike gashere wat jou gou laat tuis voel. Wyntjie in die yskas, vuurmaakhout, sout en peper en botteltjie olie in die koskas. Biblioteek vol boeke wat ek graag wil lees. Voel soos my eie strandhuis.

C'est La Vie Self Catering Apartment's terugvoer

Baie dankie Andre vir die resensie. Ons hoop ons sien julle gou weer in die mooiste Kaap. Groete Jacques en Gerda.

C'est La Vie Self Catering Apartment
Wouter H - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vars lug in 'n skoon, netjiese selfsorg-eenheid in 'n veilig area by die see!

Ons was vriendelik ontvang deur die gasheer en sy vrou. Die selfsorg-eenheid is smaakvol en goed ingerig met alles wat mens nodig het, en nog meer. Ons was verwelkom met 'n bottel rooiwyn, bier in die yskas, en sjokolade. Die bed, linne en handdoeke was van goeie gehalte. Ons het baie lekker gebly. Die 21 trappe op na die woonstel is 'n negatiewe punt, met geen lig op die trappe in die aand. Andersins was ons baie tevrede.

C'est La Vie Self Catering Apartment's terugvoer

Baie dankie Wouter vir die resensie. Julle is baie welkom om weer te kom kuier as julle in SA is.

Ns. Die lig by die trappe is nou uitgesorteer maar dit bly 21 trappe.

Groete,
Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Chris M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly!

Die plek is skoon en netjies Vriendelike mense! Mooi uitsig as jy bereid is om die huise voor jou te ignoreer.

Lizelle K - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige woonstel met alles wat jy nodig het.

Dit is 'n pragtige, netjiese woonstel met alles wat jy benodig. Die eienaars is baie gasvry en behulpsaam, het selfs vir ons 'n koue wyntjie in die yskas gelos met ons aankoms. Pragtige see-uitsig. Ons sal dit vir enige gaste aanbeveel.

Elaine D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blyplek is puik.

Woonstel is gerieflik en baie mooi. Alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie.

C'est La Vie Self Catering Apartment's terugvoer

Baie dankie Celeste vir die resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Christie S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras deur dié juweeltjie!

Die eienaar, Jacques Buitendag, het ons baie gasvry verwelkom. Ons het die binnebraai nuttig gebruik. Jacques het selfs vir ons sout gebring toe ons besef ons het dit nie saamgebring nie. Die sonsondergange oor die see was 'n lekker bederf om te geniet vanaf die ruim balkon. Die blyplek bied soveel toerusting waarvan ons nie eens die helfte benut het nie. Ons kom weer!

C'est La Vie Self Catering Apartment's terugvoer

Baie dankie vir die resensie Christie. Sien julle weer. Groete Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Tessa S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, en die ligging het die mees ongelooflikste sonsondergange.

Netjiese plekkie met die mees asemrowende sonsondergange.

C'est La Vie Self Catering Apartment's terugvoer

Baie dankie Tessa vir die mooi review. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Brian L - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian L
Enkelreisiger

A nice stay.

Very pleasant and comfortable.

Leonie M - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, naby openbare vervoer, tog privaat, netjies en pragtig ingerig.

Die plek is werklik waarde vir geld, mens is baie privaat en ver van die stad se gejaag af, maar tog naby gerieflike roetes. Die verblyf is uitstekend, en van hoë gehalte. Ek sal verseker weer gebruik maak. Melkbos is 'n heerlike stapstrand, met die lekkerste eetplekkies en mooiste sonsondergange. Vriendelikste mense en honde! Die bonus hier is - dit is die veiligste dorp in SA en voorwaar ek het alles probeer; van Thai massage tot openbare vervoer met geen probleme. 5-ster! Wel gedaan, julle.

C'est La Vie Self Catering Apartment's terugvoer

Dankie Leonie vir die mooi review!

Groete,
Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Alta V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek wat soos jou eie huis voel.

Eienaars is baie vriendelik. Plek was mooi skoon en netjies en 'n mens het onmiddellik welkom gevoel aangesien dit ingerig is asof dit jou eie huis is. Ons het lekker gerus en die strand is stapafstand wat 'n groot bonus is.

Charl P - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Vriendelike gasheer en gasvrou. Hulle het dit aangenaam gemaak vir ons verblyf. Ek sal die verblyf aanbeveel.

C'est La Vie Self Catering Apartment's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Charl.

Groete,
Jacques

C'est La Vie Self Catering Apartment
Susan V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Sal beslis weer daar bly.

Eben V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Baie spasie, rustig en netjies.

Julian V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld!

Die woonstel is ruim, goed geleë en het 'n lekker balkon vanwaar 'n mens die see kan sien. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam en die area is veilig. Uitstekende waarde vir geld - ons sal definitief weer daar bly.

Louise N - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf in 'n rustige omgewing met beeldskone uitsigte.

Die akkommodasie was baie gerieflik - die woonstel is in 'n puik toestand, netjies, en baie skoon. Dit is perfek ingerig met alles wat mens moontlik sou kon nodig kry op vakansie! Ons was aangenaam verras oor die strand-uitsig, en Tafelberg wat vir jou loer wanneer jy in die oggend kosmaak. En die sonsondergang van daardie stoep af is iets om te beleef! Die eienaar was baie behulpsaam, en het selfs vir ons 'n bottel wyn in die yskas gesit vir ons aankoms. Die woonstel het veilige parkering en is in 'n baie rustige area. Dit is 'n kort stappie van die strand af, en van daar nie te ver na die restaurante. Die MyCiti bus stop ook net buite die huis, wat dit baie gerieflik maak sou mens wou stad toe gaan of net in Melkbos reis sonder enige bekommernisse. Ons is net spyt dat ons net twee nagte daar gebly het, en hoop om gou weer terug te keer!

was R940
Vanaf R846
per nag (plek vir 3)
was R940
Vanaf R846
per nag (plek vir 3)
was R940
Vanaf R846
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Charles Hoffe-straat 106, Van Riebeeck Strand, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhMTkwNzk0LTI5YWYtNDEyYS1iZjc5LWY0OWQyOWU0M2ZjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R940, nou Vanaf R846  per nag (plek vir 3) 25 5 1 5 106 Charles Hoffe Street Van Riebeeck Strand 7437 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.696538275734 18.441910028687
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za