Selfsorg in Van Riebeeckstrand

C'est La Vie Self Catering Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Cobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was besonders. Beplan om Junie 2026 weer daar te kom bly. Fantastiese plek met 'n geweldig mooi 180 grade uitsig oor die see. Baie maklik om daar uit te kom en dit is 'n mooi groot blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Mooi uitsit met 'n gemaklike plekkie om te slaap en som twee plekke om te braai. Dit was die lekkerste plekkie gewees met die beste geriewe en alles wat mens nodig het vir 'n fantastiese vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Jacques en Gerda is vriendelik, behulpsaam en dit was 101%. Netjies, luukse wooning 101%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doret D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pragtige eenheid, gasheer en vrou baie vriendelik. Loopafstand van strand. Heerlik gebly, alles wat nodig is, is daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pat D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Stunning - home from home! Hugely satisfying, comfortable accommodation, with everything one could need for a relaxing stay. The hosts were very friendly and helpful, with a surprise in the fridge on our arrival! We'll definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende diens. Uitstekende diens! Die eienaar is uiters vriendelik en het ons hartlik verwelkom. Die plek is onberispelik skoon, en ek beveel dit sterk aan vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Awesome. Amazing views and friendly hosts. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
C'est La Vie Self Catering Apartment
Hi Andrew, thanks for the wonderful review. See you again soon. Regards,

Marikie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Hindernislose gerief. Ruim, skoon en maklik om in en uit te glip. Ons kon meeste geriewe nie eens benut nie, maar as jy wil, is daar televisie, 'n binnebraai, buitebraai en 'n heerlike lang balkon vir stoepsit aktiwiteite. Die boeke spreek "boekdele" oor die eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
C'est La Vie Self Catering Apartment
Baie dankie vir die terugvoer. Sien julle hopelik weer binnekort. Groete.

Erna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties. Was 1 van die beste plekke wat ons nog gebly het. Gasheer/vrou so hulpvaardig. Sal die plek absoluut aanbeveel, fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
C'est La Vie Self Catering Apartment
Baie dankie vir die terugvoer. Tot weersiens. Groete.

Hettie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Versorg en verkwik, dit was! Alles wat 'n mens kan benodig en meer! Baie aandag aan detail om verblyf besonders en lekker te maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

106 Charles Hoffe Street, Van Riebeeck Strand, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39c1de97474b56941022d9959f9d27ae0bc668625849fd15cba7d78e15161ad361523b40f4055933832a86776b334d07c086?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 106 Charles Hoffe Street Van Riebeeck Strand 7437 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.696538275734 18.441910028687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang