2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - 106 Charles Hoffe Street, Van Riebeeck Strand, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
C'est La Vie Selfsorg Woonstel is geleë in Van Riebeeck Strand, Melkbosstrand en is ongeveer 250 m van die strand af.
Verblyf bestaan uit 1 slaapkamer, 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe sluit in 'n kombuis, binne- en buitebraaigeriewe, sowel as 'n balkon.
Linne en handdoeke is ingesluit. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang. Let asseblief daarop dat die eenheid via 'n trap bereik word.
Die woonstel het pragtige see-uitsigte met Robbeneiland en Tafelberg in die verte. Gaste kan lang wandelings geniet, en aktiwiteite in die omgewing sluit in: visvang, branderplankry en windsurf. Die Atlantic Beach en Milnerton gholfbane is naby. Kaapstad se middestad, die Kaapstad Internasionale Lughawe en die begin van die Durbanville Wynroete is almal binne 'n 30-minuut-rit. Openbare vervoer is beskikbaar na Bloubergstrand, Kaapstad se middestad, V&A Waterfront, Kaapstad Internasionale Lughawe en Houtbaai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 106 Charles Hoffe Street, Van Riebeeck Strand, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
- Gaste dink C'est La Vie Self Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
106 Charles Hoffe Street, Van Riebeeck Strand, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang