C on Main
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 7 maande
Opsomming van Resensie
Rose H - Apr 2024
Algehele gradering
Loved it!
Ruan D - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en goed geprys.
Arthur M - Apr 2024
Algehele gradering
Was lekker.
Jaco K - Mrt 2024
Algehele gradering
Die plek is baie mooi, modern en gerieflik. Ons gasvrou was fantasties.
Jacobus E - Mrt 2024
Algehele gradering
Uiters aangenaam, stil en pragtig.
Drienie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Annemie H - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier in 'n beeldskone dorp.
Emre F - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Moet-weer-hier-kom-bly tipe kuier.
Kleintjie D - Feb 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou, 'n wenner.
Kleintjie D - Feb 2024
Algehele gradering
Beste gasvrou is Christine van Zyl, self's kookwater vir koffie gebring.
Emma G - Feb 2024
Algehele gradering
Clean, lovely, welcoming, comfortable.
Christelle V - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik & salig!
Pieter K - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, WiFi goed en puik diens.
Alida S - Jan 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer daar bly. Uitstekende ligging.
Tania S - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik ontspan, net wat ons nodig gehad het!
Johan B - Des 2023
Algehele gradering
Verfrissend.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 25, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom