C the C

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hank S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

100%. Beste uitsig! Sal weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barnard
C the C
Hi Hank Baie dankie vir die positiewe rating! Julle was modelgaste!

Elaine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderlike uitsig, pragtige plekkie! Ons het heerlik gebly, ten spyte van die koue, nat weer. Die woonstel is baie goed ingerig met alles wat 'n mens kan nodig kry, alles is splinternuut, pragtig en weelderig. Onthou net daar is nie 'n televisie nie, maar die WiFi is baie goed, indien jy dalk iets op jou skootrekenaar of foon wil kyk. As die weer lekker was, sou ons glad nie 'n TV gemis het nie, dit is so mooi daar. Daar is 'n braai en die eienaar gee 'n braai 'starter pack', maar agv die weer kon ons dit ongelukkig nie gebruik nie. Die uitsig is absoluut fantasties en dit is teen die see! Dit kan nie beter nie. Die dolfyne het ons heerlik vermaak! .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barnard
C the C
Hi Elaine Baie baie dankie vir die review. Net om by te sê, julle was model gaste!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Barnard Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 23 Cynaroides Street, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc212f723bc3577482d9ba23f54774f7fe4d7727e308105dd7e82f3bfcb11ca5afb39029ef8c379c5d6f90cd7b2f9d60b19f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 23 Cynaroides Street Danabaai 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.2043646 22.0525642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang