+14

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Ansie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons het 2 nagte gebly en wens ons kon langer, maar was vol bespreek. 'n Pragtige gerieflike eenheid met alles wat ons nodig gehad het. Die eienaars is baie vriendelik en het tot 'n baadjie wat agtergebly het vir ons gestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennielene
C-Vista
Baie dankie vir julle besoek. Ons is bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het en sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Marilie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pragtig en skoon. Pragtige uitsig! Die kamer was baie mooi, skoon, modern en ruim. Ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennielene
C-Vista
Baie dankie vir julle besoek. Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Mariska V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie mooi, netjies en vriendelike diens. Baie skoon en netjiese plek. Alles is daar en meer om verblyf te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennielene
C-Vista
Baie dankie vir julle besoek. Bly om te hoor dat julle die kuier geniet het. Ons hoop om julle gou weer by C-Vista te ontvang.

Patrick M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

We will be back! Lovely, quiet, clean place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hennielene
C-Vista
Thanks for your visit. It was a pleasure to host you and we hope to see you again soon.

Norman D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

We had a lovely short stay. The unit was spacious, clean and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennielene
C-Vista
Thanks for your visit. We are happy to hear that you enjoyed your stay and look forward to hosting you again soon.

Cheryl M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Hope to visit C-Vista again. Immaculate accommodation with a view in a quiet location. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennielene
C-Vista
Thanks for staying at C-Vista. It was our pleasure to host you, and we hope to see you again soon.

J. V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons kuier was heerlik gewees. C-Vista is 'n pragtige, netjiese en wel toegeruste selfsorgeenheid. Ons het heerlik daar gebly. Ons is goed ontvang deur die eienaars en het dadelik tuisgevoel. Ons kan C-Vista aanbeveel en sal definitief weer daarvan gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennielene
C-Vista
Baie dankie dat julle by C-Vista tuisgegaan het. Ons is bly julle het die besoek geniet en sien uit daarna om julle gou weer te ontvang.

Kobus V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Absolute waarde vir geld. Die gasheer en gasvrou is baie behulpsaam en die bed was uitstekende kwaliteit wat vir my belangrik is vir goeie nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennielene
C-Vista
Baie dankie vir jou besoek. Ons sien uit daarna om jou weer te huisves op jou volgende besook.

Hester K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vinnige besoek in Stilbaai met goeie oornagverblyf. Mooi, netjies, skoon en alles ingehad wat ek nodig gehad het. Die matras was baie gemaklik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennielene
C-Vista
Baie dankie vir julle besoek. Ons is bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het en sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Kamin T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Highly recommended. C-Vista was spotless, beautifully set up, and had everything we needed for a comfortable self-catering break. The kitchen was well equipped, the space cozy, and the little touches made it feel like home. Peaceful location and gorgeous views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennielene
C-Vista
Thank you for your visit and kind words. We are so happy to hear that you enjoyed your stay. We look forward to your next visit to Stilbaai and to hosting you as our guests.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hennielene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

12 Marlyn Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50946cf0db776b014ccd512cc7204b66ac9715b238a0f99aaa3bf8c2b9d98684102caec2392b7d962d984560bd2d86ff36c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 12 Marlyn Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.365013868103 21.405390615344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang