2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 55 Malvern Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Callisto is 'n knus woonstel in die hartjie van Struisbaai, omring deur 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede, wat dit die perfekte kustoevlugsoord maak.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word vir gerief voorsien.
Die leefarea bied 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die etenstafel met sitplek vir 2 geniet terwyl hulle na hul gunstelingprogramme op die muurgemonteerde TV kyk. Gratis WiFi-toegang is ook beskikbaar.
Buite kan gaste maaltye geniet op die gemeubileerde patio wat oor die welige tuine en braai-area uitkyk. Veilige parkeerplek word voorsien. Vir diegene wat die area wil verken, is Angusbaai 1,4 km ver, en Struisbaai Strand en Hawe is 1,7 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Willeen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 55 Malvern Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Callisto het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
55 Malvern Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang